01 February 2011

Vir jou

Jy
Vir jou het ek lief soos die Kaap
Soos die berge
Soos my self

Vir jou gee ek my laaste hemp
Die laaste kriesel kos
Die laaste bier in die fridge

Vir jou mis ek die bus
die laaste show
kom ek laat vir werk

Jy mag maar jou voete op my tafel sit
jou hemp oor die stoel hang
en by my kom le

No comments:

Post a Comment